2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Danielle is moeg om alleen te wees. Veral oor Kersfees. Dis haar derde Kerspartytjie by Love Incorporated en sy het steeds nie 'n man in haar lewe of 'n ring aan haar vinger nie. Mense begin skinder. Hoekom is 'n beeldskone jong vrou soos sy steeds enkellopend? Vir die pret skryf al die werknemers hulle Kerswense neer en die bestuurshoof stuur dit Noordpool toe. Maar die briefies is anoniem. Hoe sal Kersvader weet Danielle is die een wat vir 'n man vra?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.35MB
Produktbeschreibung
Danielle is moeg om alleen te wees. Veral oor Kersfees. Dis haar derde Kerspartytjie by Love Incorporated en sy het steeds nie 'n man in haar lewe of 'n ring aan haar vinger nie. Mense begin skinder. Hoekom is 'n beeldskone jong vrou soos sy steeds enkellopend? Vir die pret skryf al die werknemers hulle Kerswense neer en die bestuurshoof stuur dit Noordpool toe. Maar die briefies is anoniem. Hoe sal Kersvader weet Danielle is die een wat vir 'n man vra?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha skryf al elf jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het ná jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaargeskraap om self te skryf.