6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Die titel is geinspireer deur die bestaan van die Swart Afrikaners, ook bekend as Natrekkers, van Onverwacht, 'n gemeenskap wie se voorouerskap uit bevryde Maleise slawe asook Afrikaner-inboekelinge (gevangenis-arbeiders) uit, onder andere, die Khoekhoen en San gemeenskappe. Inspirasie kom meer spesifiek van 'n familiegroep in Onverwacht genaamd die Machobane familie. Een van die inwoners, Patricia Machobane, het vertel hoe haar familie voor die jaar 1900 nie 'n van gehad het nie, maar dat haar voorouers op 'Machobane' besluit het, wat 'ons huil bloed' beteken - 'n herinnering aan die bloed en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.19MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die titel is geinspireer deur die bestaan van die Swart Afrikaners, ook bekend as Natrekkers, van Onverwacht, 'n gemeenskap wie se voorouerskap uit bevryde Maleise slawe asook Afrikaner-inboekelinge (gevangenis-arbeiders) uit, onder andere, die Khoekhoen en San gemeenskappe. Inspirasie kom meer spesifiek van 'n familiegroep in Onverwacht genaamd die Machobane familie. Een van die inwoners, Patricia Machobane, het vertel hoe haar familie voor die jaar 1900 nie 'n van gehad het nie, maar dat haar voorouers op 'Machobane' besluit het, wat 'ons huil bloed' beteken - 'n herinnering aan die bloed en vernietiging wat die Voortrekkers met hulle trek uit die Kaapse kolonie veroorsaak het. Annerlikheid, identiteit en die geheue van verlies en vervreemding is dan die dryfkrag van hierie bundel.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Die skrywer is gebore en woonagtig op die platteland in Piketberg en skryf in die geolek van die platteland wat hy eenvoudig Afriplaas noem. Hy eksperimenteer met verkillende beelde en elemente gevind in Khoekhoen kultuur en inkorporeer dit in sy skryfstyl. Die skrywer vind inspirasie in die werke van post-koloniale dinkers soos Achille Mbembe, Mahmood Mamdani, ens. en noem dus homself 'n sub-alternatiewe skrywer. Die skrywer was 'n finalis van die Diana Ferrus Prys 2024 en se werk verskyn in die bundel 'Ons kom van hier', saamgestel deur Zalman S. Davis met 'Minimal Press' as uitgewer.