3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

In Surene Venter se woonstel staan 'n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel 'n navorsingsbesoek aan Golden Gate. Tronèl wil egter liewer saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou. Wie beter om in haar plek te stuur as haar woonstelmaat, Surene? Sy is immers 'n biologie-onderwyseres met 'n passie vir die plantegroei wat Michiel bestudeer. Michiel se beeldskone meisie, Toinette, gaan egter ook saam. Toinette vind die uitsonderlike omgewing…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.37MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
In Surene Venter se woonstel staan 'n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel 'n navorsingsbesoek aan Golden Gate. Tronèl wil egter liewer saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou. Wie beter om in haar plek te stuur as haar woonstelmaat, Surene? Sy is immers 'n biologie-onderwyseres met 'n passie vir die plantegroei wat Michiel bestudeer. Michiel se beeldskone meisie, Toinette, gaan egter ook saam. Toinette vind die uitsonderlike omgewing ru en vervelig, maar Michiel lyk te verlief om dit agter te kom. Is Michiel werklik die beeld van 'n man wat Surene gedink het hy is of is hy net nog 'n man wat sy hartspassie sal verruil vir die aandag van 'n vrou?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anna (Annetjie) van Tonder is 'n bekende romanse skrywer. Met haar aftrede het sy aanvanklik haar tyd gebruik om te skilder, maar uiteindelik het die stories wat jare lank in 'n laai weggebêre was begin roep om tot lewe te kom. Anna was al menigmale algehele wenner in skryfkompetisies.