3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Robyn en haar vriendin moet vir 'n week in 'n vyfsterhotel tuisgaan op die hoteleienaar se koste. Dis ook net reg want hulle huurhuis, wat ook aan sy familie behoort, word opgeknap. Nie dat Robyn veel erg het aan die luuksheid waarvan sy meteens omring is nie. Sy is 'n verpleegsuster, 'n gewone meisie wat in eenvoudige dinge haar plesier vind. Dis net ietwat ontstellend dat die hoteleienaar haar hart op loop sit. En des te erger dat hy blykbaar al sy potensiële trouvroue in hierdie hotel bymekaar het om 'n keuse te maak. Die vermetelheid! Wel, dis te sê as haar inligting korrek is. Want hy maak net te veel op haar tyd aanspraak ...…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.33MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Robyn en haar vriendin moet vir 'n week in 'n vyfsterhotel tuisgaan op die hoteleienaar se koste. Dis ook net reg want hulle huurhuis, wat ook aan sy familie behoort, word opgeknap. Nie dat Robyn veel erg het aan die luuksheid waarvan sy meteens omring is nie. Sy is 'n verpleegsuster, 'n gewone meisie wat in eenvoudige dinge haar plesier vind. Dis net ietwat ontstellend dat die hoteleienaar haar hart op loop sit. En des te erger dat hy blykbaar al sy potensiële trouvroue in hierdie hotel bymekaar het om 'n keuse te maak. Die vermetelheid! Wel, dis te sê as haar inligting korrek is. Want hy maak net te veel op haar tyd aanspraak ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.