2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Minki kan nie wag vir die opwindende uitstappie na die akwarium nie!
Minki en haar klasmaats is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie by die akwarium te sien. Maar Danika het 'n kamera saamgebring ... en sy wil seker maak Minki en haar maats kry 'n slegte dag.
Sluit aan by Minki in Minki en haar maats: 'n Dag by die akwarium , 'n boeiende beginnerleser deur Jaco Jacobs. Hierdie storie sal jong lesers leer oor vriendskap terwyl hulle hul leesvaardighede oefen.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 22.75MB
Produktbeschreibung
Minki kan nie wag vir die opwindende uitstappie na die akwarium nie!

Minki en haar klasmaats is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie by die akwarium te sien. Maar Danika het 'n kamera saamgebring ... en sy wil seker maak Minki en haar maats kry 'n slegte dag.

Sluit aan by Minki in Minki en haar maats: 'n Dag by die akwarium, 'n boeiende beginnerleser deur Jaco Jacobs. Hierdie storie sal jong lesers leer oor vriendskap terwyl hulle hul leesvaardighede oefen.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python.