9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Die tydskrif Mooiloop het in 2008 sy laaste uitgawe gedruk nadat dit in 2006 as Wegbreek, die Afrikaanse weergawe van die reistydskrif Getaway verskyn het. Lesers wat die skeppendheid en passie van die redaksie onder leiding van Gerrit Rautenbach waardeer het, kry nou die geleentheid om hulle van voor af te verlustig in Mooiloop se onverdunde reisstories , hier gebundel in een heerlike woordreis van begin tot einde. Reis word meer as net 'n stap-vir-stap-vertelling en skrywers soos Eben Venter, Chris Barnard, Hennie Aucamp, Riana Scheepers en nog vele ander bekende pennemeesters voer jou die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 8.82MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die tydskrif Mooiloop het in 2008 sy laaste uitgawe gedruk nadat dit in 2006 as Wegbreek, die Afrikaanse weergawe van die reistydskrif Getaway verskyn het. Lesers wat die skeppendheid en passie van die redaksie onder leiding van Gerrit Rautenbach waardeer het, kry nou die geleentheid om hulle van voor af te verlustig in Mooiloop se onverdunde reisstories , hier gebundel in een heerlike woordreis van begin tot einde. Reis word meer as net 'n stap-vir-stap-vertelling en skrywers soos Eben Venter, Chris Barnard, Hennie Aucamp, Riana Scheepers en nog vele ander bekende pennemeesters voer jou die leser mee na hul hartland, laat jou die opwinding smaak van jou eerste duin met 'n viertrek baasraak, laat die spoke van die verlede riel trap op 'n vergete dansvloer in die Karoo, of vat jou voetjie vir voetjie saam op die bakleistryd om Kili te klop. As jy ooit gewonder het waar die hart van die Kgalagadi nou eintlik lê, sal hierdie bundel die antwoord verskaf ... of jou uitdaag om self die wandelstaf op te neem. Soos wat Mooiloop se leuse, 'reis sonder einde', te kenne gee, is hierdie reis nog lank nie verby nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Gerrit Rautenbach is 'n reisiger, reisskrywer en fotograaf. Sy reislus het begin toe sy ma vir hom Gulliver se reise voorgelees het. Hy was drie. 'n Paar jaar later het hy alleen op die Magaliesberg gaan slaap. Sedertdien het hy 'n paar nagte in 'n paar vreemder plekke geslaap. Soos die woestyn in Saoedi-Arabië. Onder die Charles-brug in Praag. Bo-op Kilimandjaro. Die diep Namib. Hy was drie jaar in Europa, 300 kilometer ver in die Arktiese Sirkel, en het meer as 20 reise deur Afrika onderneem. Op een was hy die eerste skrywer ooit wat die magiese Kuamboka-seremonie in Barotseland, Wes-Zambië opgeskryf het.