3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Haar pa het haar geleer: pasop vir mans, pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy sy weduwee. Op drie en twintig. En sy vertrou mense nie. Sy's bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy vertrou Adolf. Erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg, sy liefde. Tot die verlede hulle inhaal. En dis 'n vernietigende verlede. 'n Berg. 'n Ravyn. Daaroor of daardeur sal sy nie kom nie. Haar woede is te groot. Haar begrip te klein. Sy weet net, wéét net, vir hulle is daar geen toekoms nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.24MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Haar pa het haar geleer: pasop vir mans, pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy sy weduwee. Op drie en twintig. En sy vertrou mense nie. Sy's bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy vertrou Adolf. Erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg, sy liefde. Tot die verlede hulle inhaal. En dis 'n vernietigende verlede. 'n Berg. 'n Ravyn. Daaroor of daardeur sal sy nie kom nie. Haar woede is te groot. Haar begrip te klein. Sy weet net, wéét net, vir hulle is daar geen toekoms nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Irma Joubert begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree ná 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se "Spesialis Joernalis van die Jaar". Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika.