4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Elizabeth is nie lui nie; sy weet net nie wat dit beteken om vir 'n salaris te werk nie. Maar nou is haar reuse-erfporsie lelik geknou deur 'n onoordeelkundige belegging. Sy sal 'n werk moet kry. Uiteindelik word sy as die aantreklike maar befoeterde Simon se huishoudster aangestel. Maar Simon, 'n skrywer, word nie eintlik vriendeliker wanneer hy mislukte disse in die asblik vind nie. Tot daardie dag by die strand, wat niks met kosmaak te doen het nie ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.37MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Elizabeth is nie lui nie; sy weet net nie wat dit beteken om vir 'n salaris te werk nie. Maar nou is haar reuse-erfporsie lelik geknou deur 'n onoordeelkundige belegging. Sy sal 'n werk moet kry. Uiteindelik word sy as die aantreklike maar befoeterde Simon se huishoudster aangestel. Maar Simon, 'n skrywer, word nie eintlik vriendeliker wanneer hy mislukte disse in die asblik vind nie. Tot daardie dag by die strand, wat niks met kosmaak te doen het nie ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Thea Holland woon by die see en skryf stories oor die liefde. Haar belangstellings strek so wyd soos die hemelruim: Sy hou graag wolke dop, maak bont skilderye vir haar eie plesier en bewonder haar kleindogters wat oë soos hulle ma het. Sy vergaap haar aan veldblomme, lag saam met haar spitsvondige seun en stap ver op stofstrate en sandstrande. Sy swem ook graag in 'n vlak baaitjie met stil water waarvan min mense weet, begeer haar buurman se stoep en pas soms die huishond op. Die lewe is vir haar 'n geskenk waarvoor 'n mens nooit dankbaar genoeg kan wees nie.