3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Rob Kellerman trek vroue soos 'n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit 'n fait accompli. Mia is vasbeslote dat sy nié vir hom gaan val nie. Maar sy dink nie daaraan dat sy daagliks in sy teenwoordigheid moet wees nie. En haar uithouvermoë word elke minuut beproef, want Rob is 'n meester in die kuns om werk en plesier te meng.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.37MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Rob Kellerman trek vroue soos 'n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit 'n fait accompli. Mia is vasbeslote dat sy nié vir hom gaan val nie. Maar sy dink nie daaraan dat sy daagliks in sy teenwoordigheid moet wees nie. En haar uithouvermoë word elke minuut beproef, want Rob is 'n meester in die kuns om werk en plesier te meng.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Vita du Preez het reeds in 1996 gedebuteer terwyl sy voltyds as argivaris by die WNNR gewerk het. Daarna het verskeie titels uit haar pen die lig gesien. 'n Man vir Mia was 'n finalis vir die LAPA-liefdesverhaaltoekenning in 2005/2006. Haar huidige reeks oor die Vinkel- & Koljandervrou is baie gewild, want weer put Vita haar inspirasie uit die alledaagse en uit realiteitstelevisie. Haar karakters is gewone mense met wie moderne Afrikaanse vroue van alle ouderdomme kan identififiseer.