1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Na sy huwelik weet Jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. Nee, dankie. Die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. Wat gaan hier aan? En hoekom voel Kesha nie meer soos sy vyand nie? BONUSKORTVERHAAL! Mia se Goliat Sonja Brown Mia se eerste dag by haar nuwe werk is 'n nagmerrie. Haar baas, Goliat, is 'n regtig brombeer, maar skuil daar ietsie meer agter sy aantreklike voorkoms?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.43MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Na sy huwelik weet Jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. Nee, dankie. Die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. Wat gaan hier aan? En hoekom voel Kesha nie meer soos sy vyand nie? BONUSKORTVERHAAL! Mia se Goliat Sonja Brown Mia se eerste dag by haar nuwe werk is 'n nagmerrie. Haar baas, Goliat, is 'n regtig brombeer, maar skuil daar ietsie meer agter sy aantreklike voorkoms?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sonja Brown woon haar hele lewe op 'n plot in Bredell. Sy is die ma van twee pragtige dogters, Sjahdé en Vasti, 'n seun Cameron, en 'n ouma van Caleb. Sy skryf al haar lewe lank, maar het in 2017 besluit om haar droom met erns na te jaag. Behalwe vir skryf is sy betrokke by die versorging van mishandelde diere. Self kyk hulle na 17 honde waarvoor hulle nie 'n tuiste kon vind nie. Hulle is nou deel van die familie.