10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Ryk Adriaan Malan het geweet aan watter dogter hy die huis op Uitsig aan die Weskus moet nalaat. JC is die een wat dié afsondering nog altyd waardeer het. Dis hier waar sy gesond wil word, haar vrede wil terugkry. Maar sy moet die huis met die huurder deel Josua du Toit, met sy donkertes, sy stiltes, sy woede vir die mensdom, die lewe. JC besef mettertyd dat die ware Josua du Toit agter die fasade van onbeskoftheid wegkruip die afsydigheid is 'n muur, die knorrigheid sy verdediging. Sy stel haar bloot, min wetend hoe groot Josua du Toit se leuen is. En hoe meer dinge inmekaarpas, hoe meer…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.59MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Ryk Adriaan Malan het geweet aan watter dogter hy die huis op Uitsig aan die Weskus moet nalaat. JC is die een wat dié afsondering nog altyd waardeer het. Dis hier waar sy gesond wil word, haar vrede wil terugkry. Maar sy moet die huis met die huurder deel Josua du Toit, met sy donkertes, sy stiltes, sy woede vir die mensdom, die lewe. JC besef mettertyd dat die ware Josua du Toit agter die fasade van onbeskoftheid wegkruip die afsydigheid is 'n muur, die knorrigheid sy verdediging. Sy stel haar bloot, min wetend hoe groot Josua du Toit se leuen is. En hoe meer dinge inmekaarpas, hoe meer verwar dit haar. Josua is veel meer as 'n surfer met 'n kunstenaarsiel.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sophia Kapp skryf die soort stories wat sy self graag lees liefdesromans. Sy glo onwrikbaar in die liefde en in die helende krag daarvan, maar glo ook dat haar hoofkarakters dieselfde sout as haar lesers moet opeet voordat hulle die vervulling daarvan mag smaak. Daarom plaas sy haar heldinne binne realistiese, lewensgetroue situasies en laat sy hulle spook met geloofwaardige krisisse waardeur vroue dwarsoor die wêreld en die sosiale spektrum moet worstel: verraad, verlies, egskeiding, affairs, miskrame, middelmisbruik, moeilike tieners, bagasie van vorige verhoudings ... Maar vir elke heldin wat bereid is om hierdie krisisse aan te pak en te oorkom, is daar 'n held, 'n man wat by haar pas en haar waardig is; iemand saam met wie sy binne 'n vervullende verhouding geborgenheid vind. En saam met haar op haar reis is daar haar susters bloedsusters en hartsusters wat haar optel as sy val, wat haar dra as sy moeg word en wat saam met haar dans wanneer sy feesvier. Die erflating is in 2008 met die ATKV-Woordveertjieprys vir Liefdesromans bekroon en Huis van die wind in 2012. Sophia was ook twee agtereenvolgende jaar die wenner van die Rapport-prys vir die mees inspirerende dosent in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Potchefstroomkampus van die NWU. Sy het 'n MA in tale aan die destydse UOVS behaal en het aanvanklik 'n akademiese loopbaan gevolg, maar sy was intussen al alles, van 'n barrista tot 'n boekhouer in 'n bank. Tans is sy, benewens 'n skrywer, ook taalpraktisyn, vertaler, dosent en lid van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.