2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Harriët se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom lê aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan 'n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal. Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met 'n vreemde huweliksaanbod. Harriët se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke. Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.25MB
Produktbeschreibung
Harriët se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom lê aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan 'n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal. Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met 'n vreemde huweliksaanbod. Harriët se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke. Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Corné was as jong meisie op Paulpietersburg al baie lief vir lees en het as tiener gedroom oor die dag wanneer sy haar eie boeke op winkelrakke sou sien. In 2016 is haar droom bewaarheid toe haar eerste roman, Testament van liefde gepubliseer is. Sedertdien het verskeie ander boeke gevolg. Sy glo 'n goeie romanse bied jou ont-vlugting wanneer jy dit die nodigste het. Dit laat jou nog glo in die mooi van die lewe.