6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Bekende sakeman Peet Hoffman word laatnag in sy studeerkamer dood-geskiet. 'n Paar dae later word 'n egpaar in hul naweekhuis in die bos vermoor. Die vroulike slagoffer is op 'n veel gruweliker wyse om die lewe gebring, maar die modus operandi van al drie moorde toon duidelike ooreenkomste. Waarom het Terese Ebersohn se moordenaar haar met soveel passie gehaat? En hoe hou die drie moorde verband met die ontvoering van 'n bejaarde man kort daarna? Voor hy hom kom kry, bevind majoor Alek Strauss hom in die middel van 'n klein oorlog waarin die raaisels van die hede slegs deur die verlede opgelos kan word.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.64MB
Produktbeschreibung
Bekende sakeman Peet Hoffman word laatnag in sy studeerkamer dood-geskiet. 'n Paar dae later word 'n egpaar in hul naweekhuis in die bos vermoor. Die vroulike slagoffer is op 'n veel gruweliker wyse om die lewe gebring, maar die modus operandi van al drie moorde toon duidelike ooreenkomste. Waarom het Terese Ebersohn se moordenaar haar met soveel passie gehaat? En hoe hou die drie moorde verband met die ontvoering van 'n bejaarde man kort daarna? Voor hy hom kom kry, bevind majoor Alek Strauss hom in die middel van 'n klein oorlog waarin die raaisels van die hede slegs deur die verlede opgelos kan word.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marie Lotz is die skrywer van die spanningsromans Roofdier, Polsslag en Maalkolk wat al drie Nielsen se topverkoperlyste gehaal het. Wanneer sy nie spanningsfiksie skryf nie, werk sy as vryskuttaalpraktisyn.