Janneke Dreyer vertrek op 'n vreemde missie na St Lucia ter wille van 'n ou universiteitsvriendin. Sy moet gaan kyk of Frieda se man, dokter Stephan de Wet haar verneuk. Sy gaan Pieaai speel. Maar die missie neem haar na die plek waar haar enigste en grootste liefde van jare gelede, en miskien nog steeds as sy bereid is om dit aan haarself te erken, woon, Sy kon hom nog nooit vergeet nie! Gerhard Theron, wat skipper van sy eie boot, die Cormorant is.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.