3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Dikketjies het nie 'n kans nie. Veral nie by Rudolf nie En Marli wil hom so graag hê. Sy begin verwoed draf, sê nee dankie vir alles wat vir haar lekker is, spartel om plankdun te word. 'n Maer, sexy lyfie sal Rudolf se aandag trek. En toe sy maer is, begin Rudolf om haar draai, fluister mooi woordjies in haar oor. En skielik weet sy dis nie wat sy wil hê nie. Hy's mal oor haar lyf, maar wat van haar? Neil was reg toe hy haar gewaarsku het pas op vir Rudolf. As iemand jou liefhet, is dit omdat jy is net soos jy is, mollige lyfie ofte nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.26MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Dikketjies het nie 'n kans nie. Veral nie by Rudolf nie En Marli wil hom so graag hê. Sy begin verwoed draf, sê nee dankie vir alles wat vir haar lekker is, spartel om plankdun te word. 'n Maer, sexy lyfie sal Rudolf se aandag trek. En toe sy maer is, begin Rudolf om haar draai, fluister mooi woordjies in haar oor. En skielik weet sy dis nie wat sy wil hê nie. Hy's mal oor haar lyf, maar wat van haar? Neil was reg toe hy haar gewaarsku het pas op vir Rudolf. As iemand jou liefhet, is dit omdat jy is net soos jy is, mollige lyfie ofte nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Magdaleen Walters is in 'n kasarm van 'n plaashuis in die goeie ou Vrystaat naby Senekal op mieliepap en stories grootgemaak. Sy het haar studentejare BA (Tale) op die kampus van die destydse Universiteit van die Oranje-Vrystaat deurgebring en later deur Unisa verder studeer. Sy woon saam met haar man in 'n huis langs 'n rivier naby Bronkhorstspruit waar sy haar dae vul met stories, naaldwerk, kosmaak en haar tuin. Soms hou sy skool omdat sy van jongmense om haar hou.