2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.
Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe.
Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos 'n ware tuiste.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 7.99MB
Produktbeschreibung
Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.

Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe.

Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos 'n ware tuiste.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Wendy se eerste kinderboek het in 2005 verskyn toe sy 'n onderwyseres vir die grondslagfase was. In 2007 het sy die onderwys vaarwel geroep en 'n voltydse skrywer geword. Sedertdien het sy 52 boeke vir kinders geskryf en word sy beskou as een van die suksesvolste kinderboekskrywers in Suid-Afrika. Sy woon op die Weskus saam met haar kat en papegaai. Sy hou van tuinmaak, bokkoms, vye, tuisgebakte brood en om kaalvoet te loop.