3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lelievlei se dorpsraad het Magda Blom aangestel om 'n fotojoernaal van die dorp saam te stel. Sy is baie opgewonde daaroor, veral omdat fotografie haar passie is. Dis 'n droomopdrag, maar sommer die eerste dag loop dinge verkeerd: Sy gaan neem foto's van 'n brand en raak in 'n onderonsie betrokke met Tinus Keet, 'n brandweerman. Boonop kom sy gou agter Sebastian Wessels, die redakteur en fotograaf van die weeklikse koerant, is ongelukkig omdat die tender nie aan hom toegeken is nie. Sebastian is nie die enigste vlieg in die salf nie. Op Lelievlei kry sy vir die eerste keer in haar lewe met…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.03MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Lelievlei se dorpsraad het Magda Blom aangestel om 'n fotojoernaal van die dorp saam te stel. Sy is baie opgewonde daaroor, veral omdat fotografie haar passie is. Dis 'n droomopdrag, maar sommer die eerste dag loop dinge verkeerd: Sy gaan neem foto's van 'n brand en raak in 'n onderonsie betrokke met Tinus Keet, 'n brandweerman. Boonop kom sy gou agter Sebastian Wessels, die redakteur en fotograaf van die weeklikse koerant, is ongelukkig omdat die tender nie aan hom toegeken is nie. Sebastian is nie die enigste vlieg in die salf nie. Op Lelievlei kry sy vir die eerste keer in haar lewe met openlike vyandiggesindheid te doen, en sy weet nie presies wie almal haar so haat nie. Is Tinus nie dalk 'n draadsitter wat tegelykertyd met haar én die vyand heul nie?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elise Keyter was vir 27 jaar 'n staatsamptenaar die laaste 18 jaar as joernalis in die destydse Suid-Afrikaanse Kommunikasiediens. Sy het 'n aantal jare gelede afgetree en het besluit om haar droom om te skryf te verwesenlik. Sy bly saam met haar bejaarde ma in Pretoria. Sy is dol oor haar kat, hou van blokkiesraaisels en is versot op lees.