3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Zoë Landman se verfkontrak by die fabelagtige Milnerhuis gee haar 'n kykie op die lewe van die rykes en beroemdes ... en Alan Alexander. Wie is Alan regtig en hoekom is hy so geheimsinnig oor sy doen en late? Duik hy regtig toevallig oral op waar sy is of agtervolg hy haar doelbewus? Al reageer Zoë se hart soos 'n wildsbok s'n wanneer sy net aan Alan dink, is daar vir hulle geen toekoms saam nie. Hulle wêrelde verskil bloot te veel, en dan is daar nog die kwessie van haar biologiese pa ook ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.45MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Zoë Landman se verfkontrak by die fabelagtige Milnerhuis gee haar 'n kykie op die lewe van die rykes en beroemdes ... en Alan Alexander. Wie is Alan regtig en hoekom is hy so geheimsinnig oor sy doen en late? Duik hy regtig toevallig oral op waar sy is of agtervolg hy haar doelbewus? Al reageer Zoë se hart soos 'n wildsbok s'n wanneer sy net aan Alan dink, is daar vir hulle geen toekoms saam nie. Hulle wêrelde verskil bloot te veel, en dan is daar nog die kwessie van haar biologiese pa ook ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.