3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die pragtige ou Victoriaanse huis waarin Kirsten haar restaurant bedryf, kan hare word mits sy vir lief neem met die voorwaardes verbonde aan haar erflating: 'n Aangetroude familielid is aangestel word om vir drie jaar oor haar bedryf toesig te hou. En dié man is 'n doring in haar vlees! Sy onthou hom as iemand wat hom nie verwerdig het om eens noemenswaardig van haar kennis te neem nie. Boonop is daar nie 'n tekort aan vroue wat om sy aandag wedywer nie. Asof hy ooit al dié aandag sal prysgee om tot troue te kom. En die man se oë is baftablou en hy doen eienaardige dinge aan haar hart.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.37MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die pragtige ou Victoriaanse huis waarin Kirsten haar restaurant bedryf, kan hare word mits sy vir lief neem met die voorwaardes verbonde aan haar erflating: 'n Aangetroude familielid is aangestel word om vir drie jaar oor haar bedryf toesig te hou. En dié man is 'n doring in haar vlees! Sy onthou hom as iemand wat hom nie verwerdig het om eens noemenswaardig van haar kennis te neem nie. Boonop is daar nie 'n tekort aan vroue wat om sy aandag wedywer nie. Asof hy ooit al dié aandag sal prysgee om tot troue te kom. En die man se oë is baftablou en hy doen eienaardige dinge aan haar hart.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elsa Drotsky is ¿ weduwee ma en ouma en woon in Pretoria. Sy hou van klassieke musiek, ander tydlose wysies en geniet vriende en familie se geselskap. Sy plaas haar stories teen agtergronde wat haar verbeelding aangryp. In sommige gevalle moet grense deur denkbeeldige stadsvaders verskuif word vir haar fiksie om te gebeur. Haar stories sal geskryf word solank lesers daarvan wil lees.