8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Hannah de Witt en haar broer Abram beland op Bartelheim en vind 'n knorrige perdeboer en 'n woedende dorpsleier as die twee hoof protagoniste. En 'n lewensdrama begin in die jaar 1956.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.19MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hannah de Witt en haar broer Abram beland op Bartelheim en vind 'n knorrige perdeboer en 'n woedende dorpsleier as die twee hoof protagoniste. En 'n lewensdrama begin in die jaar 1956.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ronel Nel het 'n digbundel op haar kerfstok: en die here het foto's geneem oor vanderbijlpark, uitgegee deur Protea Boekehuis, en was op die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys. Sy het haar MA in kommunikasie en joernalistiek deur Boston Universiteit in die VSA behaal. Nel skryf sedert 1988 voltyds as vryskutjoernalis vir publikasies soos De Kat, Insig, Beeld, Taalgenoot, Rapport, Weg!, Wegbreek, Sawubona en Getaway. Sy is tans die redakteur van rooi rose se boeke-, kuns- en vermaakafdeling. Sy is ook 'n gereelde rubriekskrywer vir Beeld-koerant en het drie kinderboeke (van 'n reeks van ses, die sg. 'Mier'-reeks) vir die Departement van Onderwys geskryf.