3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Karla is nie net 'n uitmuntende vioolspeler nie, maar ook 'n meisie wat van motorfietse en ou motors hou. Dis juis Johan se antieke geel vuurwa wat haar hart in die eerste plek gesteel het. Wanneer Johan haar na die Karoo neem, raak sy versot op die eiesoortige landskap én die man wat haar aan die paradys voorstel. Sy besef egter ook daar kan nie vir hulle twee 'n toekoms saam wees nie. Karla probeer haar bes om hom uit haar lewe te verban, maar net so min as wat sy die snare van haar viool kan stilmaak, kan sy die snare van haar hart voorsê vir wie hulle hul liefdeslied moet speel.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.33MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Karla is nie net 'n uitmuntende vioolspeler nie, maar ook 'n meisie wat van motorfietse en ou motors hou. Dis juis Johan se antieke geel vuurwa wat haar hart in die eerste plek gesteel het. Wanneer Johan haar na die Karoo neem, raak sy versot op die eiesoortige landskap én die man wat haar aan die paradys voorstel. Sy besef egter ook daar kan nie vir hulle twee 'n toekoms saam wees nie. Karla probeer haar bes om hom uit haar lewe te verban, maar net so min as wat sy die snare van haar viool kan stilmaak, kan sy die snare van haar hart voorsê vir wie hulle hul liefdeslied moet speel.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Joléne de Koningh het na 'n aftree-pophuisie getrek. Die "aftree" is net figuurlik sy en haar man is nog hard aan die werk voor die rekenaars en is van plan om dit nog vir baie jare te doen. Haar man is ook haar klankbord (hulle het ure se plesier om stout rympies uit te dink!) en haar kinders haar eerlike kritici. As 'n storie in 'n drif vasval, kerf sy dinge uit hout eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies, maar dit kom deesdae sleg tweede. Die druk om keerdatums te haal het oorgeneem. Sy hou van tuinmaak, maar met al die winters agter die rug, is dit ook beperk. Buiten skryf, is sy 'n kompulsiewe leser van al wat 'n storie is. Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans.