3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Rykmansdogter Vicky Webster het nog nooit 'n steek werk in haar lewe gewerk nie en weet nie eens hoe om 'n eier te kook nie. Na haar pa se dood, kom sy met 'n skok agter dat hy hulle bankrot geboer het met sy uitspattige leefstyl en skielik het sy 'n sent in die bank nie. Wat nou? Gelukkig kruis haar pad met die aantreklike Wouter Hoyt wat haar voete onder haar uitslaan en sommer ook vir haar werk in hul huishouding aanbied. Maar die hoof van die huis, Pierre, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop 'n baie jaloerse meisie. Dit kos Vicky fyntrap en baie wolhaarstories om haar werk te…mehr

Produktbeschreibung
Rykmansdogter Vicky Webster het nog nooit 'n steek werk in haar lewe gewerk nie en weet nie eens hoe om 'n eier te kook nie. Na haar pa se dood, kom sy met 'n skok agter dat hy hulle bankrot geboer het met sy uitspattige leefstyl en skielik het sy 'n sent in die bank nie. Wat nou? Gelukkig kruis haar pad met die aantreklike Wouter Hoyt wat haar voete onder haar uitslaan en sommer ook vir haar werk in hul huishouding aanbied. Maar die hoof van die huis, Pierre, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop 'n baie jaloerse meisie. Dit kos Vicky fyntrap en baie wolhaarstories om haar werk te behou, maar haar rabbedoe-streke steek kort-kort kop uit. Sal een van die mans hierdie rabbedoe kan tem?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.