2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Sunette is in die sewende hemel van geluk, want hierdie vakansie op Hermanus is nét wat sy nodig gehad het. Dis great om weg te wees van al die dramas van Reënboogrant. Sy sou gecrack het as sy nog één dag vir Chris Fick moet face om van Monique nie te praat nie. Kyk net hoe sorg die geluksgodin vir haar: 'n vakansieromanse met 'n ou wat in die Kaap swot, 'n ou wat wéét hoe om 'n meisie op die wolke te laat loop. Maar net toe Shani dink dat niks of niemand die magic kan bederf nie, gebeur die een nagmerrie op die ander ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.48MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sunette is in die sewende hemel van geluk, want hierdie vakansie op Hermanus is nét wat sy nodig gehad het. Dis great om weg te wees van al die dramas van Reënboogrant. Sy sou gecrack het as sy nog één dag vir Chris Fick moet face om van Monique nie te praat nie. Kyk net hoe sorg die geluksgodin vir haar: 'n vakansieromanse met 'n ou wat in die Kaap swot, 'n ou wat wéét hoe om 'n meisie op die wolke te laat loop. Maar net toe Shani dink dat niks of niemand die magic kan bederf nie, gebeur die een nagmerrie op die ander ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Met topverkopertitels soos die Reënboogrant-reeks en die Monstermaan-reeks agter haar naam, is Louise van Niekerk een van die gewildste skrywers van kinder- en jeugverhale in Afrikaans. Sy skryf ook vir radio, tydskrifte en die televisie, en as televisievervaardiger het sy baanbrekerswerk verrig met die program Dtv (Deaf TV) wat in 1996 vir SABC3 begin is om 'n eie televisieprogram vir dowes te vervaardig. Hierbenewens het sy haar eie dramaskool waar sy reeds verskeie bekende akteurs en aktrises opgelei het. Sy is getroud en het twee seuns.