2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle 'n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag dat die aand moet aanbreek nie ... en dat haar ouers moet gaan slaap sodat sy haar ontwerpersrok kan vertoon nie. Sunette bekommer haar te veel oor Jaco en sy geheim om na die patrytjie uit te sien. Maar agter sommige van die maskers skuil daardie aand 'n paar mense met duistere motiewe ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle 'n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag dat die aand moet aanbreek nie ... en dat haar ouers moet gaan slaap sodat sy haar ontwerpersrok kan vertoon nie. Sunette bekommer haar te veel oor Jaco en sy geheim om na die patrytjie uit te sien. Maar agter sommige van die maskers skuil daardie aand 'n paar mense met duistere motiewe ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Met topverkopertitels soos die Reënboogrant-reeks en die Monstermaan-reeks agter haar naam, is Louise van Niekerk een van die gewildste skrywers van kinder- en jeugverhale in Afrikaans. Sy skryf ook vir radio, tydskrifte en die televisie, en as televisievervaardiger het sy baanbrekerswerk verrig met die program Dtv (Deaf TV) wat in 1996 vir SABC3 begin is om 'n eie televisieprogram vir dowes te vervaardig. Hierbenewens het sy haar eie dramaskool waar sy reeds verskeie bekende akteurs en aktrises opgelei het. Sy is getroud en het twee seuns.