2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry. Mark Lessing is platgeslaan ná 'n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma's en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig. Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter 'n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.58MB
Produktbeschreibung
As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry. Mark Lessing is platgeslaan ná 'n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma's en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig. Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter 'n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Madelie het uit die onderwys getree om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.