2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies - en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 29.39MB
Produktbeschreibung
EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies - en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos Suurlemoen!, 'n Goeie dag vir boomklim, Moenie hierdie boek eet nie! en My ouma is 'n rock-ster. Onder Jaco se talle bekronings tel die Tienie Hollowaymedalje, die Alba Bouwerprys, die Elsabe Steenbergprys, die MML-letterkundeprys en 26 ATKV-Kinderboektoekennings. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetel-luislang.