10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin is in die see. Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale. 'n…mehr

Produktbeschreibung
Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin is in die see. Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale. 'n Verstommende, meesleurende roman - 'n verhaal wat voortsnel tot 'n onafwendbare einde. 'n Kosbare toevoeging tot die huidige Afrikaanse boekmilieu.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.