2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank 'n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná 'n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is 'n skaduwee van die mens wat hy was en 'n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam 'n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.84MB
Produktbeschreibung
Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank 'n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná 'n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is 'n skaduwee van die mens wat hy was en 'n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam 'n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ciska Olivier bestuur saam met haar man 'n oord in Omaruru, Namibië. Met haar man se aanmoediging en haar alewige verbeelding het sy gereeld tyd gekry om te skryf en ná sy 'n elektroniese skryfkursus deur Madelie Human toe reeds een van haar gunstelingskrywers voltooi het, is haar skrywersdroom uiteindelik in 2018 bewaarheid.