Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
En ek is die een met die naam wat al hoe meer mense deesdae reg uitspreek, al vrees ek die skade is reeds gedoen deur die miljoene kere wat ek "Sioebên" genoem is. Dis "Shiwon", my magtig, dis hoe 'n mens dit sê, met 'n w soos in witwarm-klap-as-jy-weer-my-naam-verkeerd-kry._x000D_ _x000D_ Dis 'n coming of age-storie met Siobhán, 'n effens opstandige tiener in graad 11 as hoofkarakter. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by 'n sirkusskool aan te sluit "om net 'n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar - en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy…mehr
En ek is die een met die naam wat al hoe meer mense deesdae reg uitspreek, al vrees ek die skade is reeds gedoen deur die miljoene kere wat ek "Sioebên" genoem is. Dis "Shiwon", my magtig, dis hoe 'n mens dit sê, met 'n w soos in witwarm-klap-as-jy-weer-my-naam-verkeerd-kry._x000D_
_x000D_
Dis 'n coming of age-storie met Siobhán, 'n effens opstandige tiener in graad 11 as hoofkarakter. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by 'n sirkusskool aan te sluit "om net 'n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar - en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy ná matriek wil neem". By die sirkusskool ontmoet sy 'n uiteenlopende klomp karakters (elk wat sy eie spreekwoordelike masker dra) wat almal uiteindelik 'n invloed op haar sal hê in haar soeke na haarself - soos Klein-Piet, die sirkusinstrukteur en sy geheimsinnige Columbine, en die ernstige, volwasse Greer wat glad nie inpas by 'n sirkusskool nie, maar wat deurentyd 'n sterk invloed op Siobhán het.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
Jaco Fouché se debuutroman, Die ryk van die rawe (1996), is in 1997 met die Eugène Marais-prys bekroon sowel as vir die M-Net-prys benoem. Ander werke sluit in: Paartie by Jake's (1997), Die avonture van Pieter Francken (2005), Twee dae in Mei (2007), Ed van Inligtingstelsels (2009) en Die grysland-verblyf (2010). Van Jaco se kortverhale word in Sarie gepubliseer en hy doen ook vertalings na Engels, o.m. Kleinboer se veelbesproke roman Kontrei, onder die titel Midnight missionary (Zebra Press, 2007). Sy roman, Verstevlei, het die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, 2012. Siobhán van die sirkus is Jaco se eerste jeugroman.
Es gelten unsere Allgemeinen Geschäftsbedingungen: www.buecher.de/agb
Impressum
www.buecher.de ist ein Internetauftritt der buecher.de internetstores GmbH
Geschäftsführung: Monica Sawhney | Roland Kölbl | Günter Hilger
Sitz der Gesellschaft: Batheyer Straße 115 - 117, 58099 Hagen
Postanschrift: Bürgermeister-Wegele-Str. 12, 86167 Augsburg
Amtsgericht Hagen HRB 13257
Steuernummer: 321/5800/1497
USt-IdNr: DE450055826