3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die binnenshuise wêreldkampioenskappe vir boogskutters is vir Orpa 'n opwindende gebeurtenis. Dis die eerste internasionale toernooi waaraan sy deelneem, en boonop is die deelnemer langs haar iets vir die oog. Hoe beter sy Leon Pelser leer ken, hoe meer raak sy oortuig dat hy haar ideale man is: Hy deel haar liefde vir boogskiet, is kalm en beheers, hoflik en goeie geselskap, en boonop het hy geduld met haar besluitloosheid. Ongelukkig is hy, Linet Swart en Albert Els 'n driemanskap wat skynbaar onafskeidbaar is, en Linet beskou hom duidelik as prooi. Orpa besef gou dat sy die buitestander is…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.46MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die binnenshuise wêreldkampioenskappe vir boogskutters is vir Orpa 'n opwindende gebeurtenis. Dis die eerste internasionale toernooi waaraan sy deelneem, en boonop is die deelnemer langs haar iets vir die oog. Hoe beter sy Leon Pelser leer ken, hoe meer raak sy oortuig dat hy haar ideale man is: Hy deel haar liefde vir boogskiet, is kalm en beheers, hoflik en goeie geselskap, en boonop het hy geduld met haar besluitloosheid. Ongelukkig is hy, Linet Swart en Albert Els 'n driemanskap wat skynbaar onafskeidbaar is, en Linet beskou hom duidelik as prooi. Orpa besef gou dat sy die buitestander is en ook dat sy nie kans sien om met die ander vriende te wees nie. Sy het daarom 'n moeilike keuse om te maak.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elise Keyter was vir 27 jaar 'n staatsamptenaar die laaste 18 jaar as joernalis in die destydse Suid-Afrikaanse Kommunikasiediens. Sy het 'n aantal jare gelede afgetree en het besluit om haar droom om te skryf te verwesenlik. Sy bly saam met haar bejaarde ma in Pretoria. Sy is dol oor haar kat, hou van blokkiesraaisels en is versot op lees.