3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind. Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hê nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly. Wat is Jos se geheim? En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie? Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie 'n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.4MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind. Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hê nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly. Wat is Jos se geheim? En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie? Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie 'n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elsa Hamersma het haar skool- en universiteitsjare in Pretoria deurgebring. Daarna het sy en haar man twee en dertig jaar in Johannesburg geleef en gewerk. Die afgelope veertien jaar bly hulle in die Weskus in 'n privaat natuurreservaat. Hulle lewe is rustig en die wêreld wat sy in haar boeke skep, verskaf al die opwinding wat sy nodig het. Haar man, kinders en vyf kleinkinders is haar hart se punt.