2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Kan 'n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan 'n klomp vrot perskes die begin van 'n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories , Boeliebief: 7 snaakse stories , Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories .

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 8.53MB
Produktbeschreibung
Kan 'n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan 'n klomp vrot perskes die begin van 'n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories, Boeliebief: 7 snaakse stories, Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 270 boeke vir kinders en meer as twee miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 47 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetelluislang.