5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Aanbod van werk in Zambië is veronderstel om vir Lienke te help om die trauma van die sikloon te verwerk. Daar is egter 'n erger storm wat op die horison dreig. Sy was nie gereed op die vernietigende effek wat die die televisieaanbieder Armand Martinez op haar hart sou hê nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.17MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Aanbod van werk in Zambië is veronderstel om vir Lienke te help om die trauma van die sikloon te verwerk. Daar is egter 'n erger storm wat op die horison dreig. Sy was nie gereed op die vernietigende effek wat die die televisieaanbieder Armand Martinez op haar hart sou hê nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
René van Zyl is 'n oudjoernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van die Magaliesberg in Hartbeespoort vir haar 'n nessie uitgegrawe het. Sy geniet dit veral om plaaslike gemeenskapsmusiekblyspele te skryf en op die planke te bring. Haar buite-die-boks-predikantman, twee dogters en seun is die groot liefdes in haar lewe en ook haar grootste inspirasie. Haar seun, die oudste, is breingestremd en die lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame humor aan te pak. Haar skryfwerk hou haar kreatief besig in hierdie soms uitdagende lewe. Sy skryf sedert 2018 volwasse fiksie wat gereeld grense verskuif, en haar toetrede tot jeugfiksie beloof om dieselfde te doen. René glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes.