6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer 'n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as 'n groep regse belhamels 'n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry 'n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp? Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur 'n onstuimige tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 12.68MB
Produktbeschreibung
Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer 'n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as 'n groep regse belhamels 'n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry 'n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp? Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur 'n onstuimige tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie "liberale" redakteur van Oggendblad (1972-1979) en Die Vaderland (1980-1986) met moeite voor hulle oë verdra. Jare nadat Pakendorf John Vorster en P.W. Botha se woedebuie moes trotseer, het hy deur deel te neem aan gesprekke met die ANC - tóé nog verban - gehelp om die weg te baan vir 'n demokratiese Suid-Afrika. Vandag sal lesers hul koppe in ongeloof skud oor die scenario's wat tydens apartheid se hoogbloei in die voorkamers van politieke mag afgespeel het. Maar vir die politieke base van destyds was Harald Pakendorf sy tyd ver vooruit. Só ver dat hulle hom sonder meer uit sy redakteurstoel verwyder het. 'n Fassinerende, persoonlike terugblik wat sal boei

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
In 1969, op 29, het Harald Pakendorf 'n finansiële koerant in Zimbabwe gestig. Op 32 was hy stigter-redakteur van Oggendblad in Pretoria, en op 39 van Die Vaderland. Hy het bydraes vir verskeie boeke oor die politiek en die media gelewer. Harald is 'n gesogte openbare spreker en het jare lank as TV- en radioaanbieder gewerk. In 1985 was hy deel van die eerste afvaardiging uit Suid-Afrika wat met die ANC in Zambië gesprek gevoer het.