4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

DIE STUDIEGIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte. THE STUDY GUIDE The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner's understanding and…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 8.25MB
Produktbeschreibung
DIE STUDIEGIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte. THE STUDY GUIDE The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner's understanding and enjoyment of the text. Literary aspects are discussed within the context of the novel. There are contextual questions with marking guidelines, writing and oral activities, as well as class discussion points and essay questions.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Marilee Schoeman is 'n passievolle Afrikaans onderwyser wat al 16jaar in die Afrikaansklas staan. Sy onderrig Afrikaans Huistaal sowel as Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Curro Bankenveld in Witbank. Sy sien gereeld IEB-matriekvraestelle na en het al 'n paar artikels vir die Klasgids geskryf. Vir haar is die grootste doel as onderwyser om Afrikaans lewendig in die klas te maak. THE AUTHOR Marilee Schoeman is a passionate Afrikaans teacher who has been teaching Afrikaans for 16 years. She teaches Afrikaans Home Language as well as Afrikaans First Additional Language at Curro Bankenveld in Witbank. She regularly reviews IEB matric papers and has written a few articles for the Klasgids. Her biggest goal as a teacher is to bring Afrikaans to life in the classroom.