4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte en langvrae. THE STUDY GUIDE The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner's…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.42MB
Produktbeschreibung
DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte en langvrae. THE STUDY GUIDE The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner's understanding and enjoyment of the text. Literary aspects are discussed within the context of the novel. There are contextual questions with marking guidelines, writing and oral activities, as well as clas discussion points and essay questions.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy 'n M.A.-graad verwerf het. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary's DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann en het twee dogters, Joekie en Rianné. Sy al 'n gewilde skrywer vanaf die eerste SSS-boek saam met Alet Steenkamp. Sy het haarself ook as 'n sterk individuele skrywer gevestig, met eerstens die Parys-reeks en toe ook Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit wat as naaswenner in LAPA se Jeugromankompetisie 2021 aangewys is. THE AUTHOR Nerine Ahlers matriculated at Menlo Park High and studied at the University of Pretoria, where she obtained a master's degree. As qualified language teacher, mainly in French, she also teaches Afrikaans and German in high school. She is married to Johann and has two daughters, Joekie and Rianné. She has been a popular author since the first SSS book she wrote with Alet Steenkamp. She has also established herself as a strong individual writer, first with the Parys series and then with Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit which was the runner-up in LAPA's Youth Novel Competition 2021.