4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln

Unser Service für Vorbesteller - Ihr Vorteil ohne Risiko:
Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir Ihnen den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte. THE STUDY GUIDE The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner's understanding and…mehr

Produktbeschreibung
DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte. THE STUDY GUIDE The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner's understanding and enjoyment of the text. Literary aspects are discussed within the context of the novel. There are contextual questions with marking guidelines, writing and oral activities, as well as clas discussion points and essay quetions.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.


Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
DIE SKRYWERS VAN DIE STUDIEGIDS Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde aan Noordwes Universiteit) studeer en aan die einde van haar vierde jaar was sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is vir 'n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising Agencies). Zelda is in 2023 vir 'n tweede keer as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie bekroon vir Quinn se jaar van kwik. Marieta Nel, 'n voormalige onderwyseres, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is o.a. die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander en Tyd is 'n b**ksem. THE AUTHORS OF THE STUDY GUIDE Zelda Bezuidenhout was born in Zambia, but grew up in the Free State town of Hennenman. She studied B.A. Communication Science in Potchefstroom and by the end of her fourth year at university, she was one of twelve postgraduate students who were chosen to do an advertising internship at the AAA (Association of Advertising Agencies). Marieta Nel, a former teacher, is an expert in the field of literary education at school level. She has written several highly regarded study guides and is the co-compiler of the popular short story collections Sweef, Skreeu, Die Perfekte Brander and Tyd is 'n b**ksem.