7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Om kinders groot te kry is 'n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met 'n handige handleiding afgelewer nie. Superma (en ander mites) bied 'n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om superma's te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem 'n ding op sy naam, selfs al is dit 'n lelike ding met 'n lelike naam. "Die skrywer is eerlik, intelligent, snaaks en vol oneerbiedige opinies. Mens hou…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.78MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Om kinders groot te kry is 'n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met 'n handige handleiding afgelewer nie. Superma (en ander mites) bied 'n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om superma's te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem 'n ding op sy naam, selfs al is dit 'n lelike ding met 'n lelike naam. "Die skrywer is eerlik, intelligent, snaaks en vol oneerbiedige opinies. Mens hou sommer dadelik van haar. Meestal het ek kopknikkend gelees, maar selfs wanneer ek nie saamgestem het nie, het ek dit geniet om te hoor hoe sy 'n ding sien, want sy's nie vervelig nie." - Helen Schöer, redakteur van Baba & Kleuter-tydskrif


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Chantelle de Wet is 'n onderwyseres in Abu Dhabi en skrywer van die webjoernaal 'Slaai sonder blare'.