Tamar is die heerser van oermense in 'n verlore koninkryk in die hartjie van die Kongo. Hy en sy mense woon vreedsaam daar in 'n ou vulkaniese krater. Tamar is egter 'n gewone hedendaagse mens en bewapen met slegs 'n jagmes en pyl en boog. Vergesel van twee reuse arende wat hy self mak gemaak het, deurkruis hy soms die oerwoud soos 'n regte Tarzan, om uitlating te kry vir sy avontuurlus.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.