3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Kunsliefhebbers weet nie wie die kunstenaar Katania is nie want Tani verkies om anoniem te bly. Tot die aand dat 'n invloedryke kunskoper wat 'n groot projek aan die kunstenaar wil opdra haar persoonlik wil ontmoet. Nie 'n gryskop oom soos Tani gedink het nie, maar 'n beeld van 'n man met ysblou oë. Hoe Tani ook al skerm, dit lyk nie asof sy lank anoniem gaan bly nie. En dit help nie juis dat sy die talent het om ander se motors te beskadig en sommer in die algemeen 'n bietjie vergeetagtig is wat praktiese sake betref nie. Maar wat eintlik tel, is dat mens moet toelaat dat iemand anders jou hart aanraak.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.91MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Kunsliefhebbers weet nie wie die kunstenaar Katania is nie want Tani verkies om anoniem te bly. Tot die aand dat 'n invloedryke kunskoper wat 'n groot projek aan die kunstenaar wil opdra haar persoonlik wil ontmoet. Nie 'n gryskop oom soos Tani gedink het nie, maar 'n beeld van 'n man met ysblou oë. Hoe Tani ook al skerm, dit lyk nie asof sy lank anoniem gaan bly nie. En dit help nie juis dat sy die talent het om ander se motors te beskadig en sommer in die algemeen 'n bietjie vergeetagtig is wat praktiese sake betref nie. Maar wat eintlik tel, is dat mens moet toelaat dat iemand anders jou hart aanraak.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jacolet van den Berg het in Bloemfontein grootgeword. Ná 'n draai in Johannesburg het sy en haar gesin in die Paarl nesgeskop waar sy, haar man en drie seuntjies saam met hul uitgebreide dierefamilie op 'n pragtige Bolandse plaas woon. Met drie besige seuns gebeur alles in haar lewe deeltyds selfs om te slaap! Tyd vir skryf word telkens beperk tot die middernagtelike ure.