12,95 €
12,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
12,95 €
12,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
12,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
12,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik! "Tippie doen wiskunde" bied 'n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter. Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas. "Tippie doen wiskunde" is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker. Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 40.72MB
Produktbeschreibung
Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik! "Tippie doen wiskunde" bied 'n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter. Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas. "Tippie doen wiskunde" is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker. Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in. Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word progressief aangebied. "Tippie doen wiskunde" Vlak 3 fokus op 'n uitgebreide getalreeks en sluit funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale dele van die reeks. Die Tippie doen wiskunde Vlak 3-reeks bestaan uit die volgende 10 titels: 9780637007245 - Tippie doen wiskunde V3B1 - Leer saam met geveerde vriende 9780637007252 - Tippie doen wiskunde V3B2 - Ontdek in die sonnestelsel 9780637007269 - Tippie doen wiskunde V3B3 - Leer by die pretpark 9780637007276 - Tippie doen wiskunde V3B4 - Ontdek met seerowers 9780637007283 - Tippie doen wiskunde V3B5 - Leer in die bakkery 9780637007290 - Tippie doen wiskunde V3B6 - Ontdek met dinosourusse 9780637007306 - Tippie doen wiskunde V3B7 - Leer met resieskarre 9780637007313 - Tippie doen wiskunde V3B8 - Ontdek in die natuur 9780637007320 - Tippie doen wiskunde V3B9 - Leer met robotte 9780637007337 - Tippie doen wiskunde V3B10 - Ontdek tydens die somervakansie 9780637007344 - Tippie doen wiskunde (Vlak 3) - Boekpak 9780637007344


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
With years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.