6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossiesin tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppiesmet piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.Dit is 'n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; dieland waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang.Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 19.19MB
Produktbeschreibung
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossiesin tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppiesmet piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.Dit is 'n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; dieland waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang.Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Piet Grobler is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder. Grobler ontvang verskeie nasionale en internasionale toekennings vir sy werk. Hy het reeds meer as sewentig boeke geïllustreer.