2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen ...?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 24.79MB
Produktbeschreibung
'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen ...?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 270 boeke vir kinders en meer as twee miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 47 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetelluislang.

AlIstair Ackermann is sedert 2001 werksaam as 'n illustreerder Hy illustreer kinderboeke, opvoedkundige boeke en ontwikkel karakters vir verskeie kliënte. Hy het al verskeie toekennings vir sy werk ontvang . Hy woon in Kaapstad saam met sy vrou en kinders.