4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Trompie trek die nuwe seun in sy klas wat al die onderwysers se witbroodjie is 'n lelike streep. 'n Paar dae later bank hy en sy bende skool om in die kloof te gaan swem, maar 'n onderwyser vang hulle en die skoolhoof gee vir elkeen 'n pak slae. 'n Afgetrede bokser wat in die distrik kom boer, begin 'n klub op die dorp en soek plaaslike talent om te leer boks. Trompie kan sy geluk nie glo nie - hy het nog altyd daarvan gedroom om 'n beroemde bokser te word. Hy kry sy pa sover om vir hom boksskoene te koop, maar wanneer hy in 'n toernooi veg, vind hy uit dat hy nie noodwendig wêreldsklas…mehr

Produktbeschreibung
Trompie trek die nuwe seun in sy klas wat al die onderwysers se witbroodjie is 'n lelike streep. 'n Paar dae later bank hy en sy bende skool om in die kloof te gaan swem, maar 'n onderwyser vang hulle en die skoolhoof gee vir elkeen 'n pak slae. 'n Afgetrede bokser wat in die distrik kom boer, begin 'n klub op die dorp en soek plaaslike talent om te leer boks. Trompie kan sy geluk nie glo nie - hy het nog altyd daarvan gedroom om 'n beroemde bokser te word. Hy kry sy pa sover om vir hom boksskoene te koop, maar wanneer hy in 'n toernooi veg, vind hy uit dat hy nie noodwendig wêreldsklas materiaal is nie. Die sirkus kom na Kwaggaberg toe en ons held ontmasker hul kragman as 'n bedrieër. Hy kry die ingewing om geld te maak met sy eie sirkus wat hy in sy ouers se sitkamer hou terwyl hulle weg is. Onnodig om te sê, lei dit tot meer as een katastrofe. Die stof het skaars gaan lê wanneer Trompie lees van 'n dorpie in Brittanje waar 'n klipgooiende spook amok maak. Hy besluit net daar dis tyd om sy tuisdorp te laat regop sit.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.