8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil 'n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op 'n skeepsreis na Europa leer sy 'n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik 'n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Donkerpoort: Ansie woon 'n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van 'n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.

Produktbeschreibung

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Een van die bekendste name in die genre van romantiese Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Jamie Uys was die vervaardiger en Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar. Haar seun woon in Hermanus.