2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Tydens 'n olieramp word Velaphi en duisende ander pikkewyne met olie besmeer. Gaan die pikkewyne gered word voordat hulle van honger of koue doodgaan, of selfs verdrink? 'n Storie met 'n sterk bewaringsboodskap vir lesers van 8-12 jaar.Die boek bevat ook feite oor pikkewyne en vertel jou wat JY kan doen om hierdie diere te help oorleef.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 13.53MB
Produktbeschreibung
Tydens 'n olieramp word Velaphi en duisende ander pikkewyne met olie besmeer. Gaan die pikkewyne gered word voordat hulle van honger of koue doodgaan, of selfs verdrink? 'n Storie met 'n sterk bewaringsboodskap vir lesers van 8-12 jaar.Die boek bevat ook feite oor pikkewyne en vertel jou wat JY kan doen om hierdie diere te help oorleef.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elmarie Botes woon tans saam met haar gesin in Swede. Sy is 'n proefleser, redigeerder, keurder, vertaler en skrywer. Elmarie het in 2007 die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang vir haar boek Jabulani die Olifant.