12,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Stories is 'n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! Elkeen van die bekende verhale in hierdie bundel bevat 'n belangrike lewenswysheid en word ook vergesel van praktiese wenke oor hoe kinders die waardes in die alledaagse lewe kan toepas.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 6.7MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Stories is 'n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! Elkeen van die bekende verhale in hierdie bundel bevat 'n belangrike lewenswysheid en word ook vergesel van praktiese wenke oor hoe kinders die waardes in die alledaagse lewe kan toepas.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Sy put vreugde uit die klein dinge in die lewe en is ontsettend dankbaar vir haar vriende en familie. Haar werk sluit in Lena se bottelboom, 'n Ster met strepe, Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reëndag, My eerste atlas: 'n wêreld-atlas vol asemrowende feite en Wonderlike ware dierestories. THE AUTHOR Wendy Maartens grew up in Worcester and went to school in George. She currently lives in Melkbosstrand. She takes pleasure from the small things in life and is incredibly thankful for family and friends. Her work in includes Lena's Bottle Tree, A Star with Stripes, Eendag op 'n reëndag, My eerste atlas: 'n wêreld-atlas vol asemrowende feite and Wonderlike ware dierestories.