9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die waardevolle juweliersware word nie gesteel nie, maar net daar opgelos in 'n bak met suur, koningswater, soos dit genoem word. Die inbrekers laat 'n raaiselagtige handtekening agter: 'n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as "die vierkant van die tempelridders". Dit word gou vir kommissaris Pieter van In duidelik dat Degroof weet wie op hom wraak wil neem. Vreemd genoeg doen Degroof alles in sy vermoë om die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.19MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die waardevolle juweliersware word nie gesteel nie, maar net daar opgelos in 'n bak met suur, koningswater, soos dit genoem word. Die inbrekers laat 'n raaiselagtige handtekening agter: 'n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as "die vierkant van die tempelridders". Dit word gou vir kommissaris Pieter van In duidelik dat Degroof weet wie op hom wraak wil neem. Vreemd genoeg doen Degroof alles in sy vermoë om die polisie-ondersoek te dwarsboom. Tot sy enigste kleinseun ontvoer word en die ontvoerders 'n besonder bisarre eis stel in ruil vir sy vrylating... Stukkie vir stukkie ontrafel Van In, bygestaan deur sersant Versavel en die uiters aantreklike verteenwoordiger van Justisie, Hannelore Martens, die duistere verlede van Ludovic Degroof.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pieter Aspe is die gewildste misdaadskrywer in Vlaandere en Nederland. Die kinders van Chronos is die derde boek van die indrukwekkende en spannende reeks Pieter van In-misdaadverhale wat ook verwerk is tot 'n televisiereeks. Die Midasmoorde die tweede boek en Die vierkant van die wraak was die eerste in die reeks. Aspe het al meer as 1,5 miljoen boeke in die België en Nederland verkoop.