8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Formuleliefde Jarod Hunter word nie verniet Die Jagter genoem nie. Dié formule-een-wêreldkampioen verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Maar Jarod weet nie sy is 'n verslaggewer nie en laat haar onder vals voorwendsels naby hom toe. Totdat hy agterkom dat sy 'n lid van die media is en hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees ... Sewe beloftes Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van die man wat skuldig was aan die grootste verraad denkbaar. Haar groot en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.56MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Formuleliefde Jarod Hunter word nie verniet Die Jagter genoem nie. Dié formule-een-wêreldkampioen verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Maar Jarod weet nie sy is 'n verslaggewer nie en laat haar onder vals voorwendsels naby hom toe. Totdat hy agterkom dat sy 'n lid van die media is en hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees ... Sewe beloftes Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van die man wat skuldig was aan die grootste verraad denkbaar. Haar groot en enigste liefde, net heeltemal onbetroubaar. Sy kruip op Phomona weg om in vrede te skryf, weg van die pers, van die stories oor haar pa en haar Hollywood-aktrise-ma. En weg van Shane Morgan. Toe sy hoor hulle egskeiding was nooit wettig nie, besef sy dat hy haar lewe steeds in chaos kan dompel. Veral toe hy weier om van haar te skei.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marijke Greeff is 'n gekwalifiseerde bibliotekaris wat begin skryf het toe sy nie meer in 'n biblioteek kon werk nie. Marijke het al verskeie romanses geskryf. Sy het met Esmeralde die LAPA-Liefdesverhaal-kompetisie gewen. Vir Seerower vir Shakira is sy met 'n ATKV-Woordveertjie vir romanses bekroon. Agter maskers is haar eerste SuperRomanza. Sy werk deesdae by Eskom en skryf deeltyds.