Julia droom van trou en kinders hê maar, alles is nie so eenvoudig nie. Lisa wil net skryf en die wêreld al haar stories vertel, al is die hierdie wêreld nie so vriendelik soos Edelweiss nie. Maya leef vir haar kuns, maar haar drome word stil as sy besef daar is 'n kans dat sy dalk nie weer oor die groen gras sal kan hardloop nie. Emma speel haar viool met alle toewyding, al bring dowe tant Amilia struikelblokke. Nora is altyd op soek na nuwe maatjies in almal en deur alles bly sy maar die sonnetjie.
Elke meisie het haar eie stryd, maar met hulp van mekaar en van bo, kan enige iets gebeur.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.








